Be the first to review “Footed Romper” Cancel reply
Winter
Footed Romper
R140.00
Ons footed romper is gemaak van 100% katoen vir ‘n sagte, asemende en gemaklike gevoel op jou baba se vel. Met ingeboude voetjies hou dit jou kleintjie lekker warm van kop tot toon, terwyl die praktiese ontwerp maklike aan- en uittrek moontlik maak. Perfek vir slaaptyd of heeldag se gemak.















Reviews
There are no reviews yet.