Be the first to review “Highland Cow and Bunny Long Romper” Cancel reply
Easter, Rompers, Special
Highland Cow and Bunny Long Romper
Price range: R200.00 through R235.00
Paasfees Long Romper
Hierdie oulike Paasfees tema long romper is gemaak van 100% katoen, wat dit sag, asemhaalbaar en gemaklik maak vir jou baba se sensitiewe vel.
Die lang moue en lang broekie maak dit perfek vir koeler herfsdae, terwyl die praktiese drukknoppies dit maklik maak vir vinnige doeke ruil.
Ideaal vir Paasfees vieringe, eier jagte en kosbare fotosessies.
Produk besonderhede:
100% katoen
Sag en gemaklik vir babas
Lang moue en lang broekie vir ekstra warmte
Praktiese drukknoppies vir maklike aantrek en doeke ruil
Perfek vir Paasfees vieringe en fotos









Reviews
There are no reviews yet.