Sale!
, ,

Cuddle Bunnies

Original price was: R140.00.Current price is: R100.00.

Cuddle Bunny

Ons Cuddle Bunnies is gemaak om jou klein mensie se eerste spesiale maatjie te wees. Sag, veilig en vol karakter – perfek vir knuffeltyd, slaaptyd en daardie kosbare eerste foto’s.

Elke bunny word met sorg gemaak van 100% katoen, wat dit sag teen baba se vel maak en ideaal vir daaglikse knuffels.

Wat hierdie bunny nog meer spesiaal maak, is dat jy hom kan persoonlik maak. Kies uit 11 pragtige kleure om die bunny te pas by jou baba se styl of kamer.

Produk besonderhede:

  • Gemaak van 100% katoen

  • Sag en veilig vir babas

  • Perfek vir knuffeltyd en foto’s

  • Kies uit 11 kleure

  • Opsie om die bunny met ’n naam te personaliseer   

  • ’n Cuddle Bunny is nie net ’n speelding nie – dit is ’n spesiale herinnering wat saam met jou klein mensie groot word

Body

White, Black, Grey Melange, Aqua Green, Dusty Pink, Cerise Pink, Mustard, Red, Navy, Sage, Beige

Ears

White, Black, Grey Melange, Aqua Green, Dusty Pink, Cerise Pink, Mustard, Red, Navy, Sage, Beige, Leopard Print, Floral

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Cuddle Bunnies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart