Accessories, Season, Winter
Snoods
R75.00
Ons snoods is gemaak om klein nekkies lekker warm en beskerm te hou tydens kouer dae. Gemaak van 100% sagte katoen, is dit lig, asemend en gemaklik vir heeldag dra.
✨ Sag en velvriendelik
✨ Hou wind en koue uit
✨ Maklik om aan en af te trek
Perfek vir daardie ekstra laag warmte – sonder die moeite van ’n serp 🌿

















Reviews
There are no reviews yet.