Sale!

Slim Joggers

Price range: R150.00 through R210.00

Ons slim joggers is ontwerp vir stylvolle gemak – perfek vir klein lyfies wat heeltyd aan die beweeg is. Gemaak van 100% sagte katoen, is hierdie broekies lig, asemend en sag op jou kleinding se vel.

Die slim-fit snit gee ’n moderne, netjiese voorkoms sonder om in te boet op gemak. Die elastiese middellyf sorg vir ’n lekker pasvorm en maak aan- en uittrek vinnig en maklik.

SKU: N/A Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Slim Joggers”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Shopping Cart