| Number | With Number, No Number |
|---|
Rugby, Sports, Vests
Baba Bokkie Short Sleeve Vest
Price range: R195.00 through R265.00
Ons oulike Baba Bokkie vessies is perfek vir jou klein rugby ondersteuner! Gemaak van 100% katoen Lacoste materiaal, is hierdie vessies nie net stylvol nie, maar ook asemhaalbaar en gemaklik vir daaglikse dra.
Die sagte, duursame materiaal is sag op baba se velletjie en ideaal vir speel, slaap of uitgaan. Met ’n praktiese drukknoppie-sluiting onder maak dit aantrek en omruil vinnig en maklik.








Reviews
There are no reviews yet.