Be the first to review “Klein Bok Rugby T shirt Short Sleeve” Cancel reply
Rugby, Shirts, Sports
Klein Bok Rugby T shirt Short Sleeve
Price range: R195.00 through R320.00
Laat jou klein rugby sterretjie uitstaan met ons oulike en gemaklike Klein Bok rugby hempies! Perfek vir speeldae, fotosessies of sommer net vir daardie trotse “Springbok vibes” ✨
Gemaak van 100% Katoen Lacoste materiaal, wat bekend is vir sy asemhaalbaarheid, duursaamheid en premium gevoel – ideaal vir aktiewe kleintjies wat heel dag speel en beweeg.
✨ Kenmerke:
- 100% Katoen Lacoste – sterk, asemhaalbaar en gemaklik
- Sag op die vel
- Duursaam vir daaglikse dra
- Stylvolle rugby-geïnspireerde ontwerp
- Personalisering beskikbaar (naam en nommer agter)
- Perfek vir geskenke, verjaarsdae en spesiale geleenthede
Of dit nou vir wedstryddag of speeltyd is – hierdie hempies is gemaak vir klein kampioene 🏆







Reviews
There are no reviews yet.